Jonges Droom net gholf

Jonges Droom net gholf

TWEE graad 2 seuns droom van gholf terwyl ander skoolkinders vakansie hou. La-Velle Clark-Halket het ‘n tweede plek by die SA Kids Junior Tour gekry en Corne Jansen was agste. Beide is in Laerskool Kruinsig. Hulle het by Wingate Buiteklub in Pretoria teen meer...